Tuis | Advertensies

Adverteer in ons Nuusbrief

Die gesogte MootGi Nuusbrief wat elke maand gelaai is met interessante artikels, informasie en dit wat in die Moot area gebeur, het nou ’n Nuusbrief Advertensie beleid.

  • Die Nuusbrief word maandeliks na MootGi se databasis van +/- 2000 epos adresse uitgestuur.
  • ’n Maksimum van 2 bladsye van ’n nuusbrief sal aan advertensies toegestaan word.
  • Volblad advertensie spasie @ R1000
  • ’n Advertensie word slegs in een uitgawe geplaas vir die adverteerde bedrag per uitgawe.
  • Advertensies sal eers deur goedkeuringsproses gaan voordat dit geplaas sal word.
  • MootGi bestuur behou die reg voor om enige advertensie wat teen die organisasie se waardes indruis te weier.
  • Adverteerders moet gebruiksreg van grafika hê, MootGi kan nie aanspreeklik gehou word vir oneerlikheid van adverteerders nie.

Vir navrae stuur ’n e-pos aan This e-mail address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it of skakel Christine by 071 997 2071

Die informasieblad stel ’n gedrukte A4-bladsy voor. Kliek op die informasieblad om te sien hoe u advertensie sal vertoon, met groottes en kostes gepubliseer.