Tuis | Nuus

Moenie foto’s van verdagtes publiseer nie!

Die roekelose publikasie van foto’s van gearresteerde verdagtes en/of gesoekte persone op sosiale media, kan ernstige gevolge hê en lei tot dwarsboming van die gereg.

Read more...

 

Geen plek vir Rambo’s nie

Hierdie artikel berig oor ’n onlangse vergadering buite ons area maar spreek sterk uit teen kwessies waaroor die SAPD besorgd is. Daar word veral gepraat oor GPF-lede wat buite hul reg optree asook spreek die Genl. homself sterk uit teen Whatsapp groepe. Iets om aan te dink.

Read more...

 

Kersbederf vir Moot se gestremdes

Vroeg op ’n someroggend in November uit ’n kamer by NG kerk Villieria weergalm “Stille nag heilige nag”, die lied wat vertel van ons Here se geboorte. Wanneer jy die kamer binne gaan word jy begroet met glimlagte, gesigte vol lewe wat die Here se vreugde vier. Sowat 20 volwasse verstandelik gestremdes sit om die tafel en sing-jeug.

Read more...

 

Villieria polisie stasie 16 dae van aktivisme

Op 25 November het SAPD Villieria in samewerking met “Forster care action group” asook ander rolspelers in die omgewing ’n pretdag gehou by Kniff ‘un Gaffel Gaste huis in Nico Smith straat.  Daar was verskeie optredes van gaskunstenaars, springkastele, gesigverf, kos te koop en nog vele meer.

Read more...

 

Moenie dat kersvader met jou fiets wegkom nie

SAPS Villieria maak bekend dat volgens onlangse misdaadstatistieke, is fietse hoog op die “soetlys” vir Kersvader of die fietse word verkoop vir ekstra geld oor die Kersseisoen. Moet dus nie dat Sinterklaas sy perd vir jou fiets veruil nie

Read more...

 
More Articles...