Tuis | Nuus

Blou- en Groendruppelverslag

 

AfriForum maak Gauteng-Noord se blou- en groendruppelverslag bekend

Read more...

 

Boom gevaar!

Die afgelope 2 of 3 jaar gesels ek en vriende wat in die Moot woon, oor die toestand van die boomlanings in ons Moot se lane en strate. Na die geringste rukwindjie of reënstorm, kan jy maar weet dat ’n boom iewers in Terblanchestraat ’n rylaan toegeval het, of dat ‘n reuse knewel van ’n boom, De Beerstraat vir ure versper. Die laaste ding wat ons sal wil sien is dat Haarhoffstraat met sy uitsonderlik mooi Jakaranda-afdak kaal en onaantreklik daarna moet uitsien. Miskien is dit tyd dat die Metroraad boomkenners nader wat die gesondheid van individuele bome kan bepaal om ’n sistematiese vervanging van bome — wat inwoners en hul kinders kan beseer — te implementeer. Die kwessie is duidelik onderstreep deur die artikel wat volg, soos gepubliseer op 15 April 2016 in www.rekordmoot.co.za

Read more...

 

Slagtersnek eis sy volgende slagoffer

Slagtersnekstraat, die steil opdraande tussen Fry en Trumper strate wat uit Breyerlaan in Waverley teen die Magaliesberge opspruit.

Read more...

 

Finale registrasie naweek

9 en 10 April

In die Februarie uitgawe van die MootGi nuusbrief, is gemeenskapslede aangemoedig om te registreer vir die komende munisipale verkiesing. Ons wil gemeenskapslede daarop wys dat die naweek van 9-10 April die heel laaste geleentheid is om te registreer vir die verkiesings.

Read more...

 

Adder-geslag!

 

Steek kop uit in die Moot

Dit is nou nie regtig ’n adder nie maar ’n kobra, die Wipneuskobra of te wel; Naja annulifera. 

Read more...

 
More Articles...