Tuis | Nuus

Vraag-en-antwoord: Elsabe van Staden - Voorsitter: MOOT GPF

Geniet u u werk?

Ek werk voltyds en geniet dit baie. Behalwe dat ek die GPF Voorsitter is, is ek ook Voorsitter van een van ons drie sektore; sektor 2.

Read more...

 

Vraag-en-antwoord: Rdl. Hendrik Fourie

Waar woon u?

Gebore en getoë in die Moot! Ek is al my hele lewe ’n inwoner van die Moot.  Ek het ook geen planne om elders te gaan woon nie.  As dit van my afhang, sal ek eendag my kop hier in die Moot neerlê.

Read more...

 

Paramediese-superheld

TAndre Lourens, aka: Die Slangman, aka: Paramediesesuperheld erwyl die gemeenskap rustig lê en slaap is daar booswigte wat kwaad doen, en ongelukke wat plaasvind. Die goeie nuus is dat daar gemeenskapslede is, wat soos wafferse aksiehelde uit strokiesprentstories, nie net bedags wakker is nie, maar snags ons omgewing oppas, misdadigers vastrek, en vinnig reageer op ongelukstonele, om sodoende lewens te red en gesinne te beveilig.

Read more...