Tuis | Nuus

Wat verklap jou stokfamilieplakker?

 

Na aanleiding van ’n artikel, deur Rake Jeeves wat onlangs op die internet verskyn het, het BMWCID dit goed gedink om die vraag in ons gemeenskap te vra. In ’n samelewing waar misdaad ’n werklikheid is, en reg rondom ons op ’n daaglikse basis plaasvind, moet ons tog bedag wees en bewus wees daarvan dat booswigte ons doen-en-late dop hou, dat hulle 2-en-2 bymekaarsit en dat ons van ons self moontlik teikens maak. Hierdie artikel fokus op een-ouer gesinne, maar ons kan gerus stop en dink of dit nodig is dat almal die nuwe LCD TV moet raaksien deur die oop sitkamer venster?

Read more...

 

Fassinerend, soms gevaarlik

Die woord “slang” sorg vir  uiteenlopend reaksies. Dit kan wissel van ‘n kalm “ek hou nie van slange nie” tot histeriese paniek gille.  Hierdie uiteenlopende reaksies spruit hoofsaaklik uit onkunde.

Read more...

 

Patrollie aksie

Op Vrydagaand, 19:00, terwyl die Stormers en die Hurricanes sake uitspook op Nuweland daag daar ’n 40 stuk mense op by Waverley Plaza wat entoesiasties mekaar groet, terwyl talle nuuskieriges net kan wonder wat aangaan.  Dis die groepie wat op versoek besluit het dat hulle hul area vanaand gaan patrolleer.  Kolonel Gawie Alberts, Bevelvoerder van Villieria SAPD lig die manne en dames in oor die toestand van misdaad in die 3 sektore van Villieria SAPD.

Read more...

 

Healing the unseen wounds

Trauma is a reality in life that we all encounter at some time, whether that be directly or indirectly. Usually the first thing we do in an emergency situation is to call the emergency services to assist with the physical wounds a person sustain in an accident or other trauma.

Read more...

 

Moot drug abuse

BMWCID wants to take hands with all role players in the quest to combat and resist the scourge of drug abuse from our streets and in our community. One such local player, doing invaluable work for members of our community, is the Stabilis Treatment Centre in Môregloed. We asked Dr Michiel vd Merwe to share some of his views regarding this issue.

Read more...

 
More Articles...