Tuis | Nuus

Moot-rowers vas

Twee rowers is geskiet en gewond nadat 地 skietery tussen hulle en die polisie op die hoek van Steve Bikoweg en Fred Nicholsonstr losgebars het.

Read more...

 

Just Imagine: Moot die veiligste woon gebied in Pretoria

Just Imagine Properties is werksaam in die Moot en vat hande met MootGi (Moot Gemeenskaps Initiatief) en die GPF om die Moot omgewing veilig te hou en te verseker dat mense 地 medium het om te kommunikeer met die Polisie en sekuriteitsfirmas.

Read more...

 

Steunpilaar val weg

Tanie Jalette Steynberg was juis dit; 地 berg, 地 steenberg! Of te wel; 地 steunpilaar, na aanleiding van die artikel se titel.

Read more...

 

Beurtkrag! Brandgevaar en versekeringkrisis!

Versekeringseise piek midde beurtkrag

Eskom beurtkrag bring verskeie risiko痴 en verbruikers moet waaksaam wees om te verseker dat enige gevolglike versekeringseise sal slaag.

Read more...

 

Vraag-en-antwoord: Elsabe van Staden - Voorsitter: MOOT GPF

Geniet u u werk?

Ek werk voltyds en geniet dit baie. Behalwe dat ek die GPF Voorsitter is, is ek ook Voorsitter van een van ons drie sektore; sektor 2.

Read more...

 
More Articles...