Tuis | Nuus

Noodhulpkursus

MootGi bied ’n gratis Noodhulpkursus aan vir die gemeenskap.

Read more...

 

Misdaadtoneelbestuurskursus

MootGi bied ’n gratis Misdaadtoneel Bestuurskursus aan vir die gemeenskap.

Read more...

 

Selfoon slenters

Vodacom, MTN en CellC het verbruikers gewaarsku om versigtig te wees vir nóg ’n slenter wat opgeduik het.

 

Read more...

 

Villieria SAPD: mandeladag, kom saam ons!

Datum: 23 Junie 2017  |  Tyd: 09:00  |  Plek: Via Nova, Transvalia en Sonitus Skole

SAPD Villieria, Laerskool Villieria, Hoër Tegniese skool John Voster, SAPD Vroue Netwerk, Kantoor van die Uitvoerende Raad en Sanlam wil vanjaar vir Mandeladag vieringe na Via Nova (700 studente), Transvalia (400 studente) en Sonitus (400 studente) skole uitreik.

Hierdie skole is vir leerlinge met epilepsie en verskillende gestremdhede. Sommige van die kinders kom van die kindershuise in ons omgewing en ook vanuit ons gemeenskap.

Die volgende behoeftes is geidentifiseer:

 

  • 5 Olieverhitters per skool
  • ’n Klein kniekombers vir elke leerling
  • ’n Potloodsak met pen, uitveer, potlood, skerpmaker. en inkleurpotlode
  • Ook droë bestanddele, kos word daaglikse voorsien.

 

Maar wil soveel skryfbehoeftes, kos, klere en komberse skenk as moontlik. Dit sal by die skool gehou word vir kinders wat dit benodig.

Dui asseblief aan hoeveel mense u bring vir die oorhandiging, skenkings kan by SAPD Villieria afgelewer word. Saam maak ons ‘n verskil!

 

Villieria GPF Ope Vergadering

Datum: 31 Mei 2017 | Tyd: 19:00 tot 20:00 | Plek: Villieria polisiestasie | wie: almal in Villieria distrik 

Read more...

 
More Articles...