Tuis | Nuus

Elke 6 ure word ’n kind ontvoer!

Die een minuut is jou kind nog by jou, die volgende oomblik, is hy weg.  Enige ouer se grootste nagmerrie... Om nie te weet waar jou kind is, of wat met hom gebeur nie. Baie van ons is bewus van die tweeling wat byna ontvoer is uit ’n apteek in Montana.  Dit gebeur daagliks, ook in ons eie omgewing! Is ons paraat genoeg?  Is ons wakker en oplettend?  Weet ons hoe om sulke tragiese situasies te voorkom?

Read more...

 

1 week - 2 sentrums!

Binne een week was daar twee gewapende rooftogte in twee onderskeie winkelsentrums, sommer hier op ons voorstoep.

Read more...

 

Bloed tekort tydens Winter

Die SANBS waarsku dat daar slegs ’n dag en ’n half se bloedvoorraad op nasionale vlak beskikbaar is.

Read more...

 

Wyk 52 tussen verkiesing 13 Augustus 2014

Op die 21 Junie 2014 het BMWCID ’n skrywe aan die Tshwane Metro gerig. In die skrywe maak BMWCID namens die gemeenskap van ons area, stréng kapsie teen die aanstootlike advertensieborde, wat tydens daardie week, as paaladvertensies in Fratesweg verskyn het.

Read more...

 

Tieners en Dwelms in die Moot

BMWCID is in die proses om meer lig te werp op die dwelmkewssie in die Moot. Ds. Jaco Strydom is ’n man wat woon in ons omgewing. Ds. Jaco dra 2 baatjies; hy is leraar by NG-kerk Villieria, asook die Hoof Uitvoerende Beampte van Echo Jeug Ontwikkeling. Hy maak sy pragtige meisiekinders hier in ons Moot groot. Daar is weinig mense op straat en in ons kerke wat so op op hoogte is van die dwelmprobleme in ons eie area en die groter Pretoria.  Jy kan meer lees oor Echo by www.echoyouth.co.za

Read more...

 
More Articles...