Tuis | Nuus | Nuus

Jaagduiwels versigtig

Spoedhobbels gaan in verskeie strate in die Moot aangebring word om jaagduiwels die hok te slaan, s DA-raadslid Elmarie Linde.

Read more...

 

Transitoroof - hoe om jouself veilig te hou

Na die onlangse transitoroof by die ABSA op die hoek van Steve Biko en Ben Swart strate, asook die Randburg voorval, is dit duidelik dat ons onsself moet vergewis van wat ons te doen staan in die gevalle. Die trokkies duik oral op en mens weet nooit wie almal in di stoed is nie.

Read more...

 

Die roekelose publikasie van fotos van gearresteerde verdagtes en/of gesoekte persone op sosiale media, kan ernstige gevolge h en lei tot dwarsboming van die gereg.

Read more...

 

Hierdie artikel berig oor n onlangse vergadering buite ons area maar spreek sterk uit teen kwessies waaroor die SAPD besorgd is. Daar word veral gepraat oor GPF-lede wat buite hul reg optree asook spreek die Genl. homself sterk uit teen Whatsapp groepe. Iets om aan te dink.

Read more...

 

Kersbederf vir Moot se gestremdes

Vroeg op n someroggend in November uit n kamer by NG kerk Villieria weergalm Stille nag heilige nag, die lied wat vertel van ons Here se geboorte. Wanneer jy die kamer binne gaan word jy begroet met glimlagte, gesigte vol lewe wat die Here se vreugde vier. Sowat 20 volwasse verstandelik gestremdes sit om die tafel en sing-jeug.

Read more...

 
More Articles...