Tuis | Nuus | Nuusbrief | boomplant kompetisie Januarie

boomplant kompetisie Januarie

In September 2017 het MootGi n Boomplantkompetisie geloods vir die viering van Nasionale Boomplantdag. Ons het die gemeenskap gedaag om 500 bome in die grond te h teen November. Met 2 datum skuiwe en n skamele 12 inskrywings tot op hede, gaan ons as gemeenskap nie die teiken bereik tensy ons almal n goeie eindpoging insit nie. Daar is R3000 op die spel vir n goeie doel. Sien gerus die kompetisie rels, terme en voorwaardes om in te skryf. Jy kan die toekoms benvloed, dalk n paar rand maak en jou tuin opkikker